HOME KAR VERSEKERING MOTORFIETS VERSEKERING OUTO VERSEKERING KWOTASIE


Insurance Hound
compare insurance quotes


dialdirect quote
online dial-direct quote


MiWay quote
online MiWay quote


Budget Insurance Quote
online budget quote


hollard quote
Pay as you Drive quote


Motor Versekering

Goedkoop motor versekering (voertuig versekering, kar versekering en motorfiets versekering) is korttermyn versekering wat die publiek vir hul karre, trokke en motorfietse kan koop. The hoof doel van motor versekering in Suid-Afrika is om verliese as gevolg van ongelukke en diefstal te voorkom.

Daar is 'n kort beskrywing van motor versekering hieronder, maar indien u alreeds baie kenneis het oor die onderwerp, stel ons voor u kliek deur op die kwotasie skakels bo en kry 'n kwotasie van InsuranceHound, MiWay, Hollard en DialDirect.

Wees seker om te wag vir 'n kwotasie van alle ondernemings voor jy een uit neem, en laat die verteenwoordigers weet dat jy met hul mededingers ook praat. Dit sal hulle 'motiveer' om vir u die beste moontlik premie aan te bied!

Versekerings Dekking
Goedkoop motor versekerings kan die volgende dek:
 - Die gedekde bestuurder of eienaar
 - Die gedekde motor of motorfiets
 - Derde partye

Versekerings beleide verskil in respek van wat is gedek by die beleid bv. diefstal, vuur, of ongeluk skade. Beleide verskil ook in respek van die mate van vergoeding. 
 



business insurance
Business Insurance
home insurance
Home Insurance
life insurance
Life Insurance
medical aid
Medical Aid
travel insurance
Travel Insurance